Lekker Lag in Afrikaans – Uitgawe 1 Sagteband

R150.00

Lekker Lag in Afrikaans – Uitgawe 1 Sagteband

Die boek bestaan uit 134 bladsye met kort grappies en humoristiese verhaaltjies…. Soms net ‘n snaakse gebeurtenis wat jou laat dink.

Die boek het ook  diere gesigte wat  uitdrukking gee aan die grappies waarby dit verskyn.

Ek het net gevoel dat die Afrikaanse taal is ‘n mooi taal en ek kan in Afrikaans soveel dinge se wat ek nie in ‘n ander taal kan beskryf nie.

Dit is ook vir my belangrik om goeie waardes in te dra sodat selfs kinders dit kan lees sonder om negatief beinvloed te word.

My vrou en ek het ook baie lande besoek en kontak gehad het met Afrikaansprekende mense uit verskillende kultuurgroepe. In elke land het ons maar net die verlange in harte aangevoel om die Afrikaanse taal te hoor  en het hulle veral Afrikaanse humor geniet. Daarom het ek ook die begeerte om met die grappieboek die begeertes vir die hoor van Afrikaans te stil.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lekker Lag in Afrikaans – Uitgawe 1 Sagteband”

Your email address will not be published. Required fields are marked *